Main Content
Sound Added to Your Favorites Soundboard

Log in or create an account to save your favorites, or they'll expire in 4 hours

Error Adding Sound
Error adding sound to your favorites.
Sound Reported
Sound reported and our moderators will review it shortly.
Error Reporting Sound
Error reporting sound. Please use the Contact page.
Home > Lourens Faul


Lourens Faul

Lourens Faul

Sounds from Lourens Faul.

#music #keyboardmusical #piano #musicalinstrument #electricpiano #dingdong #ringtone #rock #punk #hardrock #nonmusic #spokenword #speech #singing #musicofasia #reverb #guitar

Hoe waai sedoos oor Tafelberg so lieflik wit maar alte omgesukkel/MENSAG/ons murmureer verniet ons moedit maar verduur/as Sedoos so rolrolrol soos hy hy nou daar rolrolrol/die seemeeu hang wit en swets teen die wind/maar dat hy nou so omgeëllie waai/en mens en meeu so bitter laat pelielie//We complain bitterly when the Cape South Easterly wind cove...

Musiek/Music: Lourens Faul/ Liriek/Lyric: P de Vos
12 Sardientjies in 'n blik: / hemel hou tog op met druk/ dis jy en ek / en ek en sy / en jy en sy / en ek en hy / en hy en sy / en jy en jy / die kermisbed's te veel vir my / hier gaan ek niks langer bly -/ jou elmboog druk in my sy.
Twelve sardines in a tin : / heaven stop pushing/ it's you and...

Die renoster / The Rhinoceros Komponis sanger pianis Lourens Faul Lyric Liriek: AG Visser? Die droster met sy vaal karos / daar by die wag-'n-biettjiebos / met die dik opnaaisels in sy huid / Met 'n tandestoker op sy snuit / dit is mos die agteros / sambok renosteros .
Noah's Ark: The Rhinoceros. The deserter with his dull skin cloak/ kaross / the...

Van Kirstenbosch tot in Namakwaland kolkol bont lappe ritseritse
kleur lê die voorjaar in sy glorie oop. Hoog bo op Tierberg hang proteas uit, skaamrosies koes koes oor Skurwerand, die wêreld
gloei. Is jy bedwelmd gekyk, raak jy dalk sonder taal, luister hoe klink die bly benjienie note van die kelkiewyn /From Kirstenbosch to Namakwaland the sprin...

"KLEURE-KLANK / COLOUR-SOUND." Op Patmos-eiland het die Apostel-siener neer sien daal 'n kleurespel van Hemelsperlemoen Jerusalem: 'n bruid versier met allerlei edelgesteentes. Toe hy hulle name noem was dit 'n juwelelied in Kleur en klank 'n Simfonie! / On the island Patmos the Apostel had a vision: He saw Jerusalem like a bride bedecked with pr...

Lourens Faul sing en begelei sy toonsetting van Boerneef se gedig. Faul sings his song: Brown marigolds Bruin afrikaners in die lenteson / vol fyn poeier van kaneel / bind ek in 'n ruiker saam vir jou / ek weet hoe min hoe niks my woorde sê / maar dalk sal jy tog weet sal jy verstaan / Translation: Brown marigolds in the spring sunshine / dusted w...

Liriek /Lyric: Boerneef. Lied: Lourens Faul: Komponis - Sanger - pianis / Lourens Faul: composer-singer-pianist. Jou rympies is die ene goiings / -so heet hulle mos dan nie / jou gedagtetjies en gevoelenkies pure toiings / in plaas van versies maak jy spoiings / en wie is jy miskien ? kom verby met jou velskoene / la'k sien.// Your jingles are d...

Lourens Faul sing/sings Boerneef: paddas / Frogs: Platanna en plandoeka is maar een/en platmadoeka vansgelyke/in Mamisbuggie Malmesbury is die drie en paggak ook maar een/elkeen die ander se gelyke/so waar soos parra manel dra sê oom Kool/so waar soos parra kikvors is so by my kool/kikvors en parra kwaak eenparrag uit die slyk/alle skepsels op dee...

My snorbaard is van koringstrooi / pasop vir els se punt / oulap se rooi maak mooi / my drinkding borrendynsvol gooi /pasop vir els se punt / van die van daai / tot hoenerkraai / sillewie sillewie die nekomdraai // Farm workers while waiting for their tot, sang this type of jolly drinking song on another tune, stringing together every day phrases...

Boerneef Lourens Faul kwikkie stap en pik kordaat / hys 'n pikkie na my hart/klein van bou en fyn van aard / stets jentelman / altyd kordaat as medekwikkies hom vererg / wie nog kan viesgeid so verberg / hy is tot meer in staat as ek / so klein so bak en so kordaat THE WAGTAIL walks and deftly pecks / he is a small chap / a gentleman / when oth...

Niks hang so rooi soos wingerdblaar by Heksrivier/ niks staan so geel soos herfspamplier by Dwarsrivier op Ceres/ slaan rem aan hou jul asem in en kyk/lank en eerbiedig soos 'n mens na so 'n herfs moet ky/laat dit inbrand in jou vir later tyd/die warm geel en rooi vir latenstyd. Nothing hangs as red as vine leaf at Heksrivier/nothing stands as yell...

Lourens Faul sing Boerneef se gedig //Faul sings and plays "Koeloekoeloe sê kalkoen se kind" . Ghiiirts met sy vlerk om die wyfies, . Jy spog met jou rooiblou belle teen die westewind// jy weet niks van die blok en die byl dis die kap op die blok die die rat wat draai en die steen wat maal / maar kyk weg van die steen wat maal en maal ////
/// T...

Met 'n Mandjie Rose . With a basket of roses. Liriek/Lyric: AG Visser Lourens Faul Komponis-Sanger- Pianis. Composer-singer-pianist. Liefste tannie ons bring rosies blink met môredou /mooie kleurtjies soete geurtjies / en dis alles net vir jou / Rosies fluister: "Liefde, soentjies".... Maar die soentjies moet jy self maar pluk! Dear Auntie,...

L Faul Komponiss: Horie petryse ennie fisane / Listen to the partridges and the pheasants /singie petrys en fisanthoesane /singing their hosannas /eers was dit droog en die w^ereld grys / it's been dry and the world parched / nout dit gereen die veld is nat / now it has rained and the veld is wet / trap hoppiedai fisant my skat / dance happily m...

Canto lamentoso / Song of lament/Enough is enough! / LiriekLyric AG Visser. Komponis/Composer: Lourens Faul/ Sanger/Singer/ Lourens Faul. Die dametjie wat bo my woon se sang en klavier geoefen is 'n pyn! THE STUDENT"S PRACTISING AND SINGING ABOVE IS DR IVING ME CRAZY. Etudes , scales, compositions day and night. The only comfort: her pupils will dr...

Oh Guiding light
Sleep in peace ...Forgetting all that clouded thy sweet way
hold to thy breast the best that life has given
and take thy gentle lips and kind blue eyes
and white soft hands that years have pierced(?)
Go back to God to Him who gave the breath
And let all this that had its share of pain
Dissolve to nothingness
In that more perfect d...

Liriek Lyric: Boerneef/ Komponis sanger pianis: Composer singer pianist: Lourens Faul // Drinklied / Drinking song: "Ja goed gooi hom maar viervinger en bloots. " Kant en wal die kwellings waai die aarde vol" Die drinker is al klaar vol dronkverdriet en vrese/ // The drinker is tipsy and fears every thing but wants his glass filled to the brim .

As 'n Krojaar blom soos hy nou daar blom /THIS YEAR THE KAROO IS IN FULL FLOWER / Lourens Faul sing en speel sy Boerneeflied:/ SINGS AND PLAYS HIS SETTING OF BOERNEEF"S Lyric . /As 'n Krojaar blom soos hy nou daar blom / dan skitter die vygies die glyktes vol / THIS YEAR THE KAROO IS IN FULL FLOWER WITH MESEMS / Speel jou aghorria ... vir moflam e...

Die swarte osse
Die jare kom die bulte oor the years come over the hills
Soos sware, swarte osse.
Dwarsoor my hart lê hulle spoor
Die vaalstreep deur die bosse.
Die jare kom, die jare gaan
Al dieper sny die groewe
Gebroke is ek en gedaan
Deur hulle sware hoewe
Like heavy black oxen black oxen their tracks cover my hart. A grey t...

Liriek/ Lyric: Philip de Vos. Komponis-sanger-pianis: Lourens Faul. Warrelwind kom warrel my / oor die veld en oor die vlei / as jy moeg word sit my neer / maar kom môre middag weer. Whirl wind come whirl me / over veld and marsh / if you are tired put me down/ but come again tomorrow.

Charles Gulston (from "And the dreaming") Improvised by Singer Composer Lourens Faul. Photo taken of moon above George Peak South Africa.
"Didst see the moon set in a lake of blue , Around whose edges broke in white clouds passing through a heaven on a summer's night, And in it a star shone too. Didst feel the wind it kissed my lips and the m...

Die olifant. The elephant . Lirieke: Lyrics: AG Visser : Noag se Ark Sangsiklus (Noah's Ark Song cycle) Hierdie gomlastic kalant met 'n stert aan elke kant THIS ELASTIC ROGUE WITH A TAIL AT EACH END/ is die olie-roli-poli-katjie- poetjie olifant ELEPHANT

E Dickinson Poem XXXIV : A SHADY friend for torrid days /Is easier to find/Than one of higher temperature/For frigid hour of mind / The same a little to the east /Scares muslin souls away; / If broadcast breasts are firmer / Than those of organdy. // Who is to blame? The weaver? / Ah! the bewildering thread! / The tapestries of paradise / So note...

Liriek: Lyric: Boerneef. Improvisasie: Lourens Faul.
Krokop met peperkorrelbossietjies /so oop en bloot in somerson se brand ; jyt wie weet al vergeet hoe reen kan proe /die stof hang vaalgrys oor die ganske vlak/ eerbiedig staan swartrug se preekstoelman / met krommerige skouers magteloos//Krokop with peppercorn bushes/so open and exposed in...

Beauty by John Masefield Composed and performed by Lourens Faul
"Ï have seen dawn and sunset on moors and windy hills / Coming in solemn beauty like low old tunes of Spain / I have seen lady April bringing the daffodils / I have heard the song of the blossoms and the old chant of the sea / And seen strange lands under the arched white sails of ship...

Lourens Faul sing en speel: Boerneef: Woel op 'n akkoord in die vrugteboord op Boplaas Koos April en Klaas / sermyn en permyn opskud meddie wyn / Lang Piet en Sors / klop op jou bors dit verslaan die dors / bakstaan julle pereplukkers / weglê julle lekkerslukkers. "Bustle in the fruit orchard on Boplaas Koos April and Klaas! applers and pears. Sha...

Liriek/Lyric: P de Vos. Musiek/ Music: Lourens Faul: Composer-Singer-Pianist."Pluk die snare blaas die fluit tokkel 20 deuntjies uit/as ek môremiddag kom/ met my katjiepieringblom" //"Pluck the strings/ blow the flute/ strum twenty ditties/ when I come tomorrow/ with my gardenia flower.

Poem: Boerneef, Song: Lourens Faul: Ek is 'n pakdonkie en my naam is Koffie; oorlat ek swart is; ek dra my pak/oor die ver vlak van seressekaromy baas is goed vir my/maar soms vergeet hy/en as ek praat dan se hulle siejystilbly! " I'm a pack donkey and my name is Koffie because I'm black/I bear my pack far into the Ceres Karoo. That's it and tha...

Performer/Improviser: Lourens Faul. Lyrik: Boerneef: "Ek is Billieboomskraap met die vlamrooi snor/Ek brand my pad deur die lewe oop/ek ry verniet ipv loop/ek enmy pelle het dit ryloop gedoop / vat wat jy kan kry jys oormôre dood/die lewe is kort en die wêreld is wyd/ennie ente te ver / ek maak met my joemor die motoris bly.// I AM BILLY with the...

South Africa: Afrikaans Poem: Boerneef. Song: Lourens Faul: Composer/Singer/Pianist // Daybreak quivers through old age //Die dagbreek tintel deur die ouderdom / Swartrug se berg staan donker teen die voordagrooi / 'n oomblik net verbeel die ou man hom/ hy sien die Kro oopbars en blom // Daybreak quivers through old age /The Black Ridge mountain...

Met pyn koop ek my wysheid/Met geld my botter wyn:die een beklink die ander,/wat bykom is net skyn:/want brood en chips as toekos/kan insig laat verdwyn;/en vreugde wat 'n skim is/kan droefheid ondermyn;/Poëties op die koop toe:/gebroeders "pyn'" en "wyn" - /nog mooier as die waarheid,/veel ouer ook, as rym:/met pyn koop ek my wysheid / met geld m...

An owl fearing the bombs men make, sought safety on the moon. But it exploded into space

Boerneef Liriek/Lyric. Song: L Faul "By die pomp op Boplaas/By Albani se drinkvat/ aan die kant van die watergat/ krap die krappe krap die krappe/ die groot krappe die klein krappies/ die klein krappe die groot krappe/krap die krioelende krappe/aan die kant van die watergat/by Albanie se drinkvat/by die pomp op Boplaas. //By the pump on Boplaas/ th...

#4 Die seekoei THE HIPPOPOTAMUS. Komponis/Composer: Lourens Faul . Lirieke: Lyrics: AG Visser : Noag se Ark Sangsiklus " Hierdie ou vetsak wat daar woedend brul, is die bitsige ou seekoei-bul. Wat sê U, hooggeleerde Dominee? Is dit 'n contradictio in terminee? O Nee, ek weet hy is gedoop aldus: Die hiep-hiep-hiep hoe-rê po-potamus."" This old f...

'n By zoem by sy kop verby. Boerneef setting: Lourens Faul / 'n By zoem by sy kop verby hy dink dit hoort so en zoem terug.daars sweerlik lente in die lug voor waenhuisdeur kraai hoenerhaan/nie links nie groetkraai hy terug/magtag so'n lenteoggendlug/die waterval stort oor die krans/as ek kan stort soos jy kan stort/wat op dees aarde doen hy nou te...

Bo-op die rooi krans / die gevaarlike rooi krans / sit kapel en kolel/ en lang Klaas Nel / met sy el / o dee dee dee / Pieter Viljee / die ekskoeteer van Swartwater . "On top of the red cliff / the dangerous red cliff/ sits the cobra precisely ..." This experimental poem plays with the sounds of rhyming words that do not make sense

Liriek: Lyric: Boerneef/ Lourens Faul Composer / singer/ pianist
Dis een ding wat nie twee is nie / jy moet jou ding op die Knersvlak doen / loop met die ding en vra nie / sit met die dink en kla nie / al sien jy ook die swart ding kom ."One thing is sure: you have to do what you have to do. Ask no questions, do not complain that the outlook is bl...

#3 Die dromedaris " THE DROMEDARY Komponis\Composer: Lourens Faul. Lirieke: Lyrics: AG Visser. Noag se Ark Sangsiklus (Noah's Ark Song cycle) " Hierdie harige ou harlekyn, die Ford kar van die sandwoestyn, met 'n rolvat water in sy inventaris, wat nog altyd silwerskoon en klaar is, is die Kalahari-sarie-harie- blikkanarie-drome-daris." " This...

Die bloedrooi kapokhaan van Vandaan Lyric: Boerneef. Setting Lourens Faul . Die bloedrooi kapokhaan van Vandaan / was 'n vorentoe haan maar nie haan die voorste hy pik 'n pit die iddelfitpit hy dag dit was 'h mieliepit maar toe is die 'n iddelfit pit/ die iddelkieliefiddelpit byna kry hy die ritteltit van die iddelfiddelampermieliepit so amper was...


Viral
Funny